Borrelende bakster Andriette oor reis van “MasterChef’ na Mondvol

Só is Andriêtte Georstou, skepper en eienaar van die Kaap-gebaseerde koekie-onderneming Mondvol, onlangs deur iemand op straat voorgekeer.
mondvol. n Titel waaroor sy lag, maar terselfdertyd ook met trots dra, want danksy haar bakkery se groeiende gewildheid onder Suid-Afrikaanse soettande, is dit klaarblyklik wat sy geword het.

“Soos daar ‘n ouma van Suid-Afrikaanse beskuit is, sal ek die tannie van Suid-Afrikaanse koekies wees. Hoekom dan nou nie?” vertel die borrelende bakster vanuit die leefarea van haar ouerhuis, wat tans ook die tydelike Mondvol-hoofkwartiere is.

Read the full article 👇

https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/borrelende-bakster-andriette-oor-reis-van-masterchef-na-mondvol/

Shopping cart0
There are no products in the cart!
Continue shopping
0
Scroll to Top